Categories
Duratec® Duratec® Novatec® Uncategorized

The Importance of Novatec® and Duratec® Technology for Post-Harvest Nutrition

Post-harvest (the period after harvest and before leaf senescence) fertilization play an important role in the potential crop of the following season. Replacing minerals is very important as they are transported off-site in the crop. Most of these nutrients can be taken up by the crop during the post-harvest period if they are available. In many tree […]

Categories
Nutrimix

Use Foliar Fertilizers for Optimal Crop Production

Foliar fertilization is used to ensure optimal crop performance when nutrient supply from the soil is inadequate or uncertain. Foliar fertilizers (foliars) offer specific advantages over soil fertilizers when:  Plant demand for nutrients exceeds the capacity for root nutrient uptake;  Elemental mobility within the plant limits delivery to tissues and  Environmental conditions limit the effectiveness […]

Categories
Afrikaanse Artikels

COMPO EXPERT

Wêreldwye Verspreiding COMPO EXPERT GmbH met sy hoofkantoor in Münster / Westphalia is ‘n internasionale maatskappy met 21 verkoopskantore in Europa, Noord- en Suid-Amerika, sowel as in Asië en Suid-Afrika. Die maatskappy vervaardig kunsmisstowwe en biostimulante van hoë gehalte in sy twee eie kunsmisaanlegte in Krefeld (Duitsland) en La Vall d’Uixó (Spanje), en bied die […]

Categories
Afrikaanse Artikels Nutrimix

Magtige Mikros

Mikro element voedingstowwe werk in beperkte en lae hoeveelhede, maar speel ‘n fundamentele rol vir die biochemiese prosesse van die plant. Die tekort aan hulle, wat slegs in die akute fases erken word, deur veranderinge in die kleur van die blare en die ontwikkeling van die plant, bring die opbrengs en die kwaliteit van produksie […]

Categories
Afrikaanse Artikels Nutrimix

Winter Graan, Mikro Elemente en Liebig se Wet

Mikro elemente is essensieël vir optimale gewas produksie. Die term mikro elemente verwys na die relatiewe lae hoeveelhede wat die plant benodig, maar is geensins ’n aanduiding dat dit minder belangrik is as stikstof (N), fosfaat (P), kalium (K) of and makro elemte nie. Koring (en ander grane) se groei en ontwikkeling kan vertraag word as […]

Categories
Afrikaanse Artikels Kamasol®

Maak Jou Water Natter!

Het jy al ooit ervaar dat water net op die grond poel, of afloop sodra jy water gee, of die ergste is as dit lyk of die water infiltreer, maar sodra jy grou is die grond kukrdroog? Hidrofobiese (waterafstotende) gronde word veroorsaak wanneer hidrofobiese lagies, vervaardig uit plantwas en ander produkte uit die natuurlike proses […]

Categories
Afrikaanse Artikels Kamasol®

Lente en Somer is Hier!

Uiteindelik goeie nuus! Alle aanduidings toon dat die El-Niño-weerpatroon verminder en in ‘n neutrale toestand beweeg. Wat beteken dit vir ons? Kom ons kry eers inligting oor El-Niño (en die teenoorgestelde weerpatroon, La-Niña): El Niño is Spaans vir ‘klein seuntjie’ terwyl La-Niña ‘klein dogtertjie’ beteken.  El-Niño beskryf ‘die warm fase van ‘n natuurlike see-oppervlaktetemperatuur-ossillasie in […]

Categories
Afrikaanse Artikels Plant Nutrition

‘n Kort Inleiding tot Essensiële Plantvoedingstowwe: Deel 3

Sommige faktore wat die beskikbaarheid van voedingstowwe beïnvloed Grond In die algemeen groei die meeste plante deur voedingstowwe uit die grond op te neem. Hul vermoë om dit te doen hang af van die aard van die grond. Afhangend van die ligging, bevat die grond ‘n kombinasie van sand, slik, klei en organiese materiaal (Figuur […]

Categories
Afrikaanse Artikels Plant Nutrition

‘n Kort Inleiding tot Essensiële Plantvoedingstowwe: Deel 2

Wat is hulle funksie? Makrovoedingstowwe Mikrovoedingstowwe Met ons wêreldwye netwerk landboukundiges en ten volle bekwame verspreiders, kan ons ’n pasmaak voedingsprogram vir u gewas ontwikkel.

Categories
Afrikaanse Artikels Duratec®

Kwaliteit Groente is Noodsaaklik

In hierdie onseker tye is dit baie belangrik om die regte besluite te neem rondom groente produksie. Produsente moet seker maak hulle kies ‘n gewas waarvoor daar ‘n aanvraag is en dat die kundigheid om die gewas te verbou beskikbaar is. Raadpleeg ander boere in die omgewing om te verseker almal verbou nie dieselfde gewas nie. Sodoende […]