Het jy al ooit ervaar dat water net op die grond poel, of afloop sodra jy water gee, of die ergste is as dit lyk of die water infiltreer, maar sodra jy grou is die grond kukrdroog? Hidrofobiese (waterafstotende) gronde word veroorsaak wanneer hidrofobiese lagies, vervaardig uit plantwas en ander produkte uit die natuurlike proses […]
Categories
Maak Jou Water Natter!
