Categories
Afrikaanse Artikels Plant Nutrition

‘n Kort Inleiding tot Essensiële Plantvoedingstowwe: Deel 3

Sommige faktore wat die beskikbaarheid van voedingstowwe beïnvloed Grond In die algemeen groei die meeste plante deur voedingstowwe uit die grond op te neem. Hul vermoë om dit te doen hang af van die aard van die grond. Afhangend van die ligging, bevat die grond ‘n kombinasie van sand, slik, klei en organiese materiaal (Figuur […]

Categories
Afrikaanse Artikels Plant Nutrition

‘n Kort Inleiding tot Essensiële Plantvoedingstowwe: Deel 2

Wat is hulle funksie? Makrovoedingstowwe Mikrovoedingstowwe Met ons wêreldwye netwerk landboukundiges en ten volle bekwame verspreiders, kan ons ’n pasmaak voedingsprogram vir u gewas ontwikkel.

Categories
Afrikaanse Artikels Plant Nutrition

‘n Kort Inleiding tot Essensiële Plantvoedingstowwe: Deel 1

Gewasse het ‘n biologiese potensiële opbrengs wat bereik kan word as alle ander potensiële opbrengsbeperkende faktore verwyder word. Ongelukkig is daar altyd ‘n opbrengsbeperkende faktor. Hierdie faktore sluit o.a. in: Droogte Te veel hitte Te veel koue Nie genoeg voedingstowwe nie Peste en plae, ens. Om die hoogste opbrengste te behaal, poog ons om hierdie […]

Categories
Plant Nutrition Plant Nutrition

Too Much Rain Can Be Managed!

After all the rain we have received in South Africa, many nutrients would have been leached from the soil. It is now of the utmost importance to ensure plants have enough nutrients for their continued growth. Using enhanced efficiency fertilizer will ensure nutrients do not leach from the soil and are still available to the […]