Categories
Nutrimix

Use Foliar Fertilizers for Optimal Crop Production

Foliar fertilization is used to ensure optimal crop performance when nutrient supply from the soil is inadequate or uncertain. Foliar fertilizers (foliars) offer specific advantages over soil fertilizers when:  Plant demand for nutrients exceeds the capacity for root nutrient uptake;  Elemental mobility within the plant limits delivery to tissues and  Environmental conditions limit the effectiveness […]

Categories
Afrikaanse Artikels Nutrimix

Magtige Mikros

Mikro element voedingstowwe werk in beperkte en lae hoeveelhede, maar speel ‘n fundamentele rol vir die biochemiese prosesse van die plant. Die tekort aan hulle, wat slegs in die akute fases erken word, deur veranderinge in die kleur van die blare en die ontwikkeling van die plant, bring die opbrengs en die kwaliteit van produksie […]

Categories
Afrikaanse Artikels Nutrimix

Winter Graan, Mikro Elemente en Liebig se Wet

Mikro elemente is essensieël vir optimale gewas produksie. Die term mikro elemente verwys na die relatiewe lae hoeveelhede wat die plant benodig, maar is geensins ’n aanduiding dat dit minder belangrik is as stikstof (N), fosfaat (P), kalium (K) of and makro elemte nie. Koring (en ander grane) se groei en ontwikkeling kan vertraag word as […]